Elizabeth de Villiers resenseer Om die Nguni-vure deur Myra Scheepers
Dat dié stories in Afrikaans oorvertel word, is ’n bewys dat stories magic is en nie deur een groep besit word nie.
So skryf koning Goodwill Zwelithini in sy inleiding tot Om die Nguni-vure deur Myra Scheepers, ’n versameling stories uit die Zoeloe- orale kultuur.
Boekbesonderhede
- Om die Nguni-vure deur Myra Scheepers
EAN: 9781869195816
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment