Resensies van kortverhaalbundels: Bloedfamilie deur MS Burger en Looking for trouble deur Colleen Higgs
Ná die publikasie van verhale op LitNet en in Pomp 12 debuteer M.S. Burger met ’n bundel kortverhale, Bloedfamilie, wat losweg in drie afdelings verdeel is.
Deel I handel oor ’n familiegeskiedenis, die nasleep van ’n egskeiding en die verteller se vertroebelde verhouding met haar ma.
Maar die titel (en die bundel) gaan nie net oor woordeloosheid nie, dit gaan ook oor die keersy daarvan: oor woorde en “tot verhaal” kom.
Boekbesonderhede
- Bloedfamilie deur MS Burger
EAN: 9780798157391
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Looking for Trouble deur Colleen Higgs
Boek se tuisblad
EAN: 9781920397425
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
E-boek opsies – Laai dit nou af!
-
E-boek: Looking for Trouble: And Other Mostly Yeoville Stories deur Colleen Higgs

Tipe e-boek: PDF
EAN: 9781920397425
Laai hierdie boek by LittleWhiteBakkie.com af














Please register or log in to comment