Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Resensies van The Book of War deur James Whyle en Eendagmooi deur Kristel Loots

The Book of WarEendagmooiUitspraak: wortels!

Oorlogboeke kom en gaan, maar soos soldate bly almal nie staan nie.

Hierdie een kan waarskynlik saam met Deneys Reitz se Commando en Thomas Pakenham se The Boer War gereken word.

Whyle breek weg van die bestaande begrip van die geskiedenis van die grensoorloë en gee ’n kil, byna koelbloedige blik op hoe dit waarskynlik moes gewees het toe die wêreld nog woes en leeg was.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment