Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Who's your favourite fantasy book heroine? @SciFiNow lists its top 10: http://t.co/6o0dFhL3hm

Reinhardt Fourie resenseer Wat’s nuus? deur Riaan Cruywagen

Wat\'s nuus?Uitspraak: wortel

Riaan Cruywagen is onomwonde die gesig van die Afrikaanse nuus. Hy kuier al vir jare in Suid-Afrikaanse huise en hoewel sy nuuspersona deur die jare heen in talle grappies à laChuck Norris en David Hasselhoff opgeduik het, is hy meer as dit: hy is ons Larry King, ons Kenneth Kendall; en nóg belangriker, hy is dan ons Haas Das en Koning Rosekrans!

Tog is Cruywagen ’n baie private figuur wat nie te koop loop met sy oortuigings, opinies en private lewe nie.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment