Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@Nqubi Goodness, thanks. Could've sworn I put the l b4 the h @RediTlhabi is the 5th Alan Paton shortlistee #STLitAwards

Andre Wessels en Albert Grundlingh resenseer Geskiedenis van Suid-Afrika deur Fransjohan Pretorius

Geskiedenis van Suid-Afrika: Van voortye tot vandagUitspraak: wortel

Dit gebeur nie aldag dat ’n nuwe en omvattende algemene geskiedenis van Suid-Afrika in druk verskyn nie – en dit nogal in Afrikaans.

Nou het Geskiedenis van Suid-Afrika: Van voortye tot vandag, onder redaksie van Fransjohan Pretorius (bekend om sy Anglo-Boereoorlogboeke) die lig gesien.

Daar is geen tekort aan algemene geskiedenisse van Suid-Afrika nie, maar dit gebeur deesdae selde dat sulke werke net in Afrikaans uitgegee word.

Al die historici wat hier bygedra het, met die uitsondering van drie van die 16 skrywers, is egter Afrikaanssprekend.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment