George Coetzee resenseer Grensoorlogstories saamgestel deur Jeanette Ferreira
Baie is al geskryf oor die oorsake van die Grensoorlog (1972-1989). Goeie, feitelike oorsigte van die veldslae en die oorlog is beskibaar. Oor die liggaamlike en geestelike uitwerking is veel minder geskryf.
Dié bundel wil hierdie kant van die oorlog belig en het daarom ook minder gevestigde skrywers genooi om by te dra.
Boekbesonderhede
- Grensoorlogstories deur Jeanette Ferreira
EAN: 9781920188382
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment