Karen de Wet resenseer Om die gedagte van geel deur Petra Muller
Om die gedagte van geel is Petra Müller se mees onlangse Afrikaanse digbundel – haar sewende.
“Daar ís iets aan sewe …” – die getal met die suggestie van heel, volgestroom, voltooid.
’n Idee wat maklik aan die teks en toonaard in hierdie bundel hang. Maar die grootste hiervan bly dat die gedigte intens deurdag en goed geskryf is.
Boekbesonderhede
- Om die gedagte van geel deur Petra Muller
EAN: 9780624054467
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment