Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@ANFASAmain just announced that applications for their grant scheme for authors, are now open: http://t.co/05jvqmHPLv

Cailin Spickett en Carla Taljaard (albei 8 jaar oud) resenseer kinderboeke

Belladonna, Prima DonnaMy bed is my bedWie\'s my ontbyt?In 'n huis, in 'n huisDit raas op die plaasMy lig-die-flappie telboekMy lig-die-flappie woordeboekFlitskaart-boek: Kleure en vorms

Uitspraak: wortels!

Belladonna is ‘n operahuismeisiemuis, die enigste van haar familie met ‘n droom om voor ‘n skare mense in ‘n opera op te tree. Die res stel net belang in kos. In hierdie storie kry sy haar kans om op die groot verhoog haar piep te piep wanneer ‘n GROOT sopraan in Tosca kom optree. Sy bring haar ewe GROOT kat, Esmerelda, saam wat sorg vir snaakse tonele tydens die opera en op die end die hele spul tot ‘n val bring. ‘n Langer storie (nie ‘n prenteboek nie, maar met mooi swart en wit tekeninge) met beskrywings van die karakters en hul dinge wat mens laat lag en jou laat klaar lees om by die einde van die storie te kom. Die storie is tog ook leersaam oor die opera en wat dit alles behels. –

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment