Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Franschhoek Literary Festival 2013 Liveblog: Sunday 19 May, 2:30pm - 3:30pm http://t.co/fpMHWcavQt

Wilhelm Jordaan resenseer Rigtingbedonnerd deur Fred de Vries

Rigtingbedonnerd: Op die spoor van die Afrikaner post-1994Uitspraak: wortel, alhowel die resensent die gebrek aan onderhoude met bruin Afrikaanssprekendes betreur

Wat kan meer rigtingbedonnerd wees as die veelseggende omslagontwerp van dié meesleurende boek deur die gerekende Nederlandse joernalis Fred de Vries?

Teen die agtergrond van donderwolke en berge trek twee Afrikanerosse ’n reuse-ossewawiel in uiteenlopende rigtings op paaie wat deur die bane van die Suid-Afrikaanse vlag gevorm word.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment