Alida van der West resenseer A Cameo from the Past deur U de V Pienaar
’n Boek soos A Cameo from the Past – The Prehistory and Early History of The Kruger National Park deur dr. U. de V. Pienaar en medewerkers sal byval vind by gereelde besoekers aan dié ikoniese park en lesers wat in die geskiedenis van Suid-Afrika belang stel.
Dit begin by die voorgeskiedenis van die San in die Laeveld, die aankoms van stamme uit die noorde tydens die Ystertydperk – vreemd genoeg “swart koloniste” genoem – en wit pioniers, transportroetes, jagters en delwers.
Boekbesonderhede
- A Cameo from the Past: The Prehistory and Early History of the Kruger National Park deur U de V. Pienaar
EAN: 9781869191955
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment