Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

The @LAReviewofBooks asked authors at the LA Times Festival of Books about the books they reread: http://t.co/xQmXR6hcEo

Twee resensies van Die einde van die wereld en hoe om dit te oorleef deur Johannes de Villiers

Die einde van die wereld en hoe om dit te oorleefUitspraak: wortels

Eers die goeie nuus: Voor in Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef staan duidelik dat dit die eerste druk van die eerste uitgawe is hierdie, waaruit ’n mens reeds aflei sowel die skrywer as die uitgewer voorsien nie enige onmiddellike katastrofes nie …

Die minder goeie nuus? Hoewel baie van die moontlike oorsake van die einde van die mens se bestaan op ons planeet hoogs onwaarskynlik is en net deur ’n paar malletjies ernstig opgeneem word, is daar ook ’n paar baie werklike bedreigings waarvan ons maar almal bewus moet wees.

Ek staan in die hysbak en iemand vertel my die einde van die wêreld gaan met die Olimpiese Spele aanbreek.

Alles gaan glo skouspelagtig inmekaar stort. En prins William gaan die nuwe anti-chris wees, met William, Wallis en Windsor wat glo in Hebreeus die 666 is.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment