Helen Ueckermann resenseer Die avontuurgids van Suid-Afrika deur Jacques Marais
Ek het al gillend en uitasem van vrees blitsig tussen boomtoppe aan staalkabels gegly (hoogtevrees), kilometers ver te voet al langs die strande van Mosambiek getrek (daar was blase) en die Oranjerivier se witwater aangedurf in ‘n rubberboot (jirrrrlik!). O ja, en ek het ‘n slag gebrugswaai (een keer was voldoende).
Wat kan ek sê, ek hou van lekker vakansies met ‘n bietjie avontuur hier en daar (maak ek nou amper hier ‘n smiley face!).
Dit is wel nie altyd maklik om te besluit watter avontuur ‘n mens volgende moet aanpak of om te weet wat beskikbaar is in jou omgewing of die omgewing waarheen jy vir jou vakansie wil gaan nie.
Boekbesonderhede
- Die avontuurgids van Suid-Afrika deur Jacques Marais
EAN: 9780799351767
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment