Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Charles Darwin's great-great-granddaughter pens poems about his life. Via @brainpicker: http://t.co/AEvkdUKIDf

Jan-Jan Joubert resenseer Life Underwater deur Ken Barris

Life UnderwaterUitspraak: wortel

Hierdie boek vertel die verhaal van ’n Joodse gesin in Port Elizabeth in die 1960’s en, as afloop, die invloed van destydse familiegebeure op die soort mense wat Archie en Rose Ma­chabeus se drie seuns later in hul lewe word.

Dis fiksie wat op verskeie vlakke tref. Eerstens is dit ’n fassinerende blik op die onderbeligte belewing en uitkyk van die Joodse gemeenskap van Somerstrand. Dis ’n redelik geslote gemeenskap, so, mens lees met ’n mate van voyeurisme.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment