Jaco Jacobs resenseer Love, Sex, Fleas, God deur Bruce Clark
Toe Bruce Clark op 47 die eerste keer pa word, is hy werkloos. Waarskynlik permanent.
Aanvanklik lyk hierdie bloot na ’n humoristiese oorlewingsgids vir mans wat moet vrede maak met die feit dat Ma die korporatiewe leer klim terwyl Pa tuis bly en doeke omruil.
Boekbesonderhede
- Love, Sex, Fleas, God: Confessions of a stay-at-home dad deur Bruce Clark
EAN: 9781415201701
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment