Herman Lategan resenseer Bloedfamilie deur MS Burger
Dit is jammer as ’n mens geïrriteerd voel met ’n boek se flapteks, juis omdat dit hierdie bundel kortverhale so te na kom.
Om (onder meer) “gender, seksualiteit, kompromisloos, waagmoedig” alles in één sin te gebruik, is verstikkend, al klink dit fraai vir literêre windeiers.
Boekbesonderhede
- Bloedfamilie deur MS Burger
EAN: 9780798157391
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment