Huisgenoot resenseer Verlief, ‘n kortverhaalbundel vir tieners
“Wynand Vermaak se mond proe na Colgate en Coke. Mint-Cola.”
As jy soos die heldin in dié verhaal te lui is om te praat, want jou tong is nog lam gesoen, gaan jy verstaan waaroor die kortverhale in dié boek gaan.
Boekbesonderhede
- Verlief
EAN: 9780799355079
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment