Christell Stander resenseer Die aanspraak van lewende wesens deur Ingrid Winterbach
Die afwagting op die verskyning van Die aanspraak van lewende wesens deur Ingrid Winterbach is amper verby. Haar nuwe roman, wat vroeër vanjaar aangewys is as die wenner van die NB Groot Afrikaanse Roman-wedstryd, word vandeesmaand bekend gestel.
Die aanspraak van lewende wesens is voorwaar die wag werd. Dit is Winterbach se tiende roman en vorm ’n drieluik met Die boek van toeval en toeverlaat en Die benederyk.
Boekbesonderhede
- Die aanspraak van lewende wesens deur Ingrid Winterbach
EAN: 9780798157063
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment