Fransi Phillips resenseer The Landscape Painter deur Craig Higginson
Arthur, ’n Britse landskapkunstenaar, raak teen die einde van die 19de eeu in Londen met die eerste oogopslag verlief op die pragtige Carwyn.
Hy volg haar en haar broer, Christian, na hul tuiste in Johannesburg. Teen die einde van sy lewe herleef hy hierdie ervaring deur sy twyfelagtige obsessie met ’n jong meisie wat in ’n losieshuiskamer langs syne bly.
Boekbesonderhede
- The Landscape Painter deur Craig Higginson
EAN: 9781770101005
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment