Uitnodiging: “Tuin van Digters” by Breytenbach Sentrum
Die Breytenbach Sentrum bied op Saterdag, 15 September, die “Tuin van Digters” aan. Dié daglange inisiatief waartydens digters oor hul werk kom gesels en voorlees, is ter viering van die sentrum se digterstuin. In hierdie tuin word Afrikaanse gedigte van verskeie digters op interessante maniere uitgebeeld.
Hoogtepunte van die program sluit in die huldiging van die ontslape digter Gerrit Komrij, die bekendstelling van ‘n huldigingsbundel ter viering van die Hertzogprys wat vanjaar aan Adam Small toegeken word, gespekke met Ronelda Kamfer en Loftus Marais oor hul nuutste bundels en die opening van die Sentrum se digterstuin.
Die opdrag aan digters wat aan die opening van die digterstuin deelneem was eenvoudig: Skryf ‘n gedig rondom die tema, “Tuin van Digters”, op ‘n klip van jou keuse en kom lees dit voor tydens hierdie spesiale geleentheid. Laurinda Hofmeyr, Les Javan en Rikü Latti kom ook musiek maak.
Moenie hierdie besonderse dag misloop nie!
Besonderhede van die geleentheid
- Datum: Saterdag, 15 September 2012
- Program: 10:00 – Daniel Hugo en Alfred Schaffer se huldeblyk aan Gerrit Komrij
10:30 – Aspirantdigters onder leiding van Diana Ferrus, met Jitsvinger
Thérèse Hulme oor haar musiek- en liriekprojek op die Kaapse Vlakte
11:30 – Ronelda Kamfer oor Grond/santekraam
12:30 – Huldigingsbundel Vi’ Adam Small (Naledi) word bekendgestel
14:00 – Bibi Slippers in gesprek met Loftus Marais oor Kry my by die gewone plek aguur
15:00 – Elsabé Daneel dra gedigte voor, Niël Rademan verskaf musiek
16:00 – Opening van die digterstuin met Charl-Pierre Naudé, Lina Spies, Louis Esterhuizen, Marlise Joubert, Melt Myburgh, Pieter Odendaal, Willem Fransman, Zandra Bezuidenhout en meer. - Plek: Breytenbach Sentrum,
H/v Malherbe en Burgerstraat,
Wellington | Padkaart - RSVP: sharonise@breytenbachsentrum.co.za, 021 873 2786
Boekbesonderhede
- Vi’ Adam Small: ‘n Digbundel, saamgestel deur Margot Luyt, Iris Bester, Melt Myburgh en Danie Marais
Boek se tuisblad
EAN: 9780987038838
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Hanekraai deur Daniel Hugo
Boek se tuisblad
EAN: 9781869197636
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
E-boek opsies – Laai dit nou af!
-
E-boek: Hanekraai deur Daniel Hugo

Tipe e-boek: PDF
EAN: 9781869198169
Laai hierdie e-boek by LittleWhiteBakkie.com af
- Die elektries gelaaide hand deur Gerrit Komrij, vertaal deur Daniel Hugo
Boek se tuisblad
EAN: 9781869191016
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- I’ve Come to Take You Home deur Diana Ferrus
EAN: 9781456891725
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Grond/Santekraam deur Ronelda Kamfer
Boek se tuisblad
EAN: 9780795703652
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Kry my by die gewone plek aguur deur Loftus Marais
Boek se tuisblad
EAN: 9780624056461
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- In die geheim van die dag deur Charl-Pierre Naude
EAN: 9781869190866
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Tydelose gety deur Lisa Spies
EAN: 9781869193836
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
E-boek opsies – Laai dit nou af!
-
E-boek: Tydelose gety deur Lisa Spies

Tipe e-boek: PDF
EAN: 9781869196493
Laai hierdie e-boek by LittleWhiteBakkie.com af
- Amper elders deur Louis Esterhuizen
EAN: 9781869196905
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Splintervlerk deur Marlise Joubert
EAN: 9781869194727
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
E-boek opsies – Laai dit nou af!
-
E-boek: Splintervlerk deur Marlise Joubert

Tipe e-boek: PDF
EAN: 9781869197162
Laai hierdie e-boek by LittleWhiteBakkie.com af
- Oewerbestaan deur Melt Myburgh
EAN: 9781869193690
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
E-boek opsies – Laai dit nou af!
-
E-boek: Oewerbestaan deur Melt Myburgh

Tipe e-boeki: PDF
EAN: 9781869196462
Laai hierdie e-boek by LittleWhiteBakkie.com af
- Aardling deur Zandra Bezuidenhout
EAN: 9781869191283
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!























Please register or log in to comment