Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Who's your favourite fantasy book heroine? @SciFiNow lists its top 10: http://t.co/6o0dFhL3hm

Ronel Scheffer resenseer Bloedfamilie deur MS Burger

BloedfamilieUitspraak: wortel

Die 14 kortverhale in hierdie bundel vorm so ’n hegte eenheid, die boek lees amper soos een storie.

Die verteller, die produk van geskeide middelklas-ouers, word in die meeste verhale as gay voorgestel. Ons ontmoet haar in die eerste verhaal by haar pa se 70ste verjaardagviering waar die Dopper-familie, wat bekend is vir hul sjerrie-asems, byeenkom.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment