Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

ATKV-Woordveertjies 2012: Dan Sleigh behaal ‘n driekuns (Plus: Al die wenners!)

Wenners van ATKV-Woordveertjies 2012

 
Dan Sleigh het Vrydagaand sy derde literêre prys van die jaar ontvang toe Wals met Matilda met die gesogte ATKV-Prosaprys bekroon is tydens die toekenningsaand van die AKTV-Woordveertjies 2012 by Nooitgedacht buite Stellenbosch.

Japie Gouws en Dan Sleigh Vroeër vanjaar is Wals met Matilda met die WA Hofmeyr-prys en Universiteit van Johannesburg-prys bekroon.

Deon Meyer, wat op die kortlys vir beide die ATKV-Prosaprys en die Prys vir Spanningslektuur was, het laasgenoemde in ontvangs geneem vir sy roman 7 Dae.

Verlede jaar het Chris Karsten die ATKV-Prosaprys én Prys vir Spanningslektuur vir sy roman Abel se ontwaking ontvang.

Hier volg die volledige lys wenners wat by die geleentheid deur die akteurs Kim Cloete en Hannes van Wyk aangekondig is:

Wals met Matilda7 DaeVisums by verstekHuis van die windGelyke vennoteDictionary for the Health Sciences / Woordeboek vir die gesondheidswetenskappe
Japie Gouws en Dan Sleigh Stian Bam en Deon Meyer Etienne Bloemhof en Bibi Slippers Sophia Kapp
Marie-Louise Cronje Beer Adriaanse en Willem Anker Toast Coetzer, Jan de Villiers Lochner en Wanda Smith

Die wenners van die ATKV-Kinderboektoekennings, wat onlangs bekend gemaak is, het ook hul Woordveertjies by die geleentheid in ontvangs geneem. Hulle is:

HaasmolesSlaaptyd MathildaKlouGrilbrigadeSpookskipMy hart is vol graffitiPermanente ink

Voorleeskategorie: 3 – 6 jaar

Selfleeskategorie: Graad 1 – 3

  • Skrywer: Fanie Viljoen vir Klou (LAPA)
  • Illustreerder: Karen Lilje vir Klou (LAPA)

Selfleeskategorie: Graad 4 – 5

  • Skrywer: Fanie Viljoen vir Grilbrigade (Human & Rousseau)
  • Illustreerder: Astrid Castle vir Spookskip (Tafelberg)

Selfleeskategorie: Graad 6 – 7

Selfleeskategorie: Graad 8 – 10

Jaco Jacobs Zunica Joao Fanie Viljoen
Karen Lilje Astrid Castle Carina Diedericks-Hugo
* * * * * * * *

Carolyn Meads het regstreeks vanaf die toekenningsaand met #livebooks getwiet:

Facebook-galery

Boekbesonderhede

E-boek opsies – Laai dit nou af!


 

Please register or log in to comment