PEN Afrikaans kom tot stand ten spyte van twis met Dan Roodt
Pretoria-PEN sal voortaan as PEN Afrikaans bekend staan nadat Fanie Olivier, EKM Dido en Sonja Loots toestemming vir die naamsverandering by die internasionale PEN-kongres in Gyeongju, Suid-Korea gekry het. Selfs dreigemente deur Dan Roodt dat hy ‘n indedik teen Olivier sal kry, kon nie die afvaardiging verhinder om hul doelwit van ‘n volwaardige PEN-sentrum vir Afrikaans te bereik nie.
Roodt het daarop aanspraak gemaak dat hy die regmatige leier van Pretoria-PEN is. (Lees hier meer oor die uitgerekte twis tussen Roodt en Olivier.)
Pretoria-PEN is in Maart geherkonstitueer en het op die bevordering van Afrikaanse skrywers se belange begin fokus. Daar is reeds ‘n Engelse PEN-sentrum in Suid-Afrika, genaamd South African PEN. Margie Orford, die visepresident van South Africa PEN het Oliver, Loots en Dido se aansoek in Suid-Korea gesteun.
Die tussentydse bestuur van PEN Afrikaans is Olivier, Kerneels Breytenbach, Floris Brown, Braam de Vries, Heilna du Plooy, Hermann Giliomee, John Miles, Naas Steenkamp en Annari van der Merwe.
Die internasionale skrywersorganisasie PEN het pas ’n sentrum vir Afrikaanse skrywers aanvaar.
Op die afgelope 78ste PEN International-kongres in Gjeongjoe in Suid-Korea is PEN Afrikaans eenparig as volwaardige PEN-sentrum verwelkom, luidens ’n nuusverklaring.
Die aansoek wat voor die ledevergadering gedien het, was vir die verandering van die naam “Geherkonstitueerde Pretoria PEN” tot PEN Afrikaans.
Lees die persverklaring op Versindaba:
‘n PEN-sentrum vir Afrikaanse skrywers is nou ‘n voldonge feit.
By die pas afgelope 78ste PEN International-kongres in Gyeongju, Suid-Korea, is PEN Afrikaans eenparig as volwaardige PEN-sentrum verwelkom.
Die aansoek wat voor die ledevergadering gedien het, was vir die verandering van die naam “Geherkonstitueerde Pretoria PEN” tot PEN Afrikaans.
Boekbesonderhede
- Apostroof deur Fanie Olivier
Boek se tuisblad
EAN: 9780798151689
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Moltrein deur Dan Roodt
EAN: 9780958463584
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Emma en Nella deur EKM Dido
Boek se tuisblad
EAN: 9781415201206
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
E-boek opsies – Laai dit nou af!
-
E-boek: Emma en Nella deur EKM Dido

Tipe e-boek: ePub
EAN: 9781415202487
Laai hierdie e-boek by LittleWhiteBakkie.com af
- Sirkusboere deur Sonja Loots
Boek se tuisblad
EAN: 9780624053354
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Scribd.com book preview:
- Not loading? View in the Little White Bakkie e-books store
- Gallows Hill deur Margie Orford
Boek se tuisblad
EAN: 9781868423958
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
E-boek opsies – Laai dit nou af!
-
E-boek: Gallows Hill deur Margie Orford

Tipe e-boek: ePub
EAN: 9781868424436
Laai hierdie e-boek by LittleWhiteBakkie.com af
- Piekniek by Hangklip deur Kerneels Breytenbach
Boek se tuisblad
EAN: 9780798156035
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Kaleidoskoop deur Floris Brown
EAN: 9781920204358
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Die behoue huis: ‘n Keur uit die kortverhale van Abraham H de Vries deur Abraham H de Vries
Boek se tuisblad
EAN: 9780798152792
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- In die landskap ingelyf deur Heilna du Plooy
Boek se tuisblad
EAN: 9781869190040
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Die Afrikaners: ‘n Biografie deur Herman Giliomee
Boek se tuisblad
EAN: 9780624041818
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Voetstoots deur John Miles
Boek se tuisblad
EAN: 9780798150804
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Op ‘n galop na Buckingham-paleis: Vertellings van ‘n verloopte diplomaat deur Naas Steenkamp
Boek se tuisblad
EAN: 9780798152815
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!























Please register or log in to comment