Jaco Fouche en Tom Gouws resenseer Tik deur Piet Steyn


Uitspraak: Jaco Fouché gee dit ‘n wortel, maar Tom Gouws neig na ‘n stokkie
Dalk verdien ’n hardekwasboek ’n hardekwasresensie, ek weet nie.
Maar eers ’n bekentenis: Tik is my eerste Piet Steyn en ek is aangenaam verras.
Ek het vaagweg in my agterkop die idee gehad dat ’n mens ’n boek vol dikvuis Afrikanermans gaan aantref waarin die mans- outeur by implikasie en via sy karakters die held van sy eie verslag gaan wees.
In Suid-Afrika is tik deesdae die drug of choice.
Nog onbekend in 2003, maar vandag is die gebruik daarvan verreweg groter as die misbruik van alkohol.
Tik is die onsigbare handelsmerk van die nuwe generasie.
Boekbesonderhede
- Tik deur Piet Steyn
Boek se tuisblad
EAN: 9780624055303
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!












Please register or log in to comment