JP Smuts resenseer Eilande en enklaves deur Andre Pretorius
Die reisverhaal is ’n gerespekteerde tekstipe binne die Afrikaanse letterkunde.
Veral die reissketse van Uys Krige in die 1940’s en daarna die reisverhale van skrywers soos Elsa Joubert, André Brink, Ernst van Heerden en Anna M. Louw, om van die belangrikstes te noem, het ’n besliste bydrae tot die prosaliteratuur gelewer.
Maar vandat een en almal begin reis het, het ’n kennismaking met die vreemde via uitvoerige leesverslae al hoe minder ’n behoefte geword.
Boekbesonderhede
- Eilande en enklaves deur Andre Pretorius
EAN: 9781869196875
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment