Herman Toerien resenseer Om die Nguni-vure deur Myra Scheepers
Wanneer die skryfster op 80 debuteer en sy’s boonop die bekende skrywer Riana Scheepers se ma, is dit maklik om af te dwaal en Om die Nguni-vure deur ’n onregverdige bril te beoordeel.
Die boek het egter sy eie meriete.
Die Westerse beskawing het sy rykdom aan verhale, veral kinderverhale, wat onder meer deur die Grimm-broers opgeteken is.
Boekbesonderhede
- Om die Nguni-vure deur Myra Scheepers
EAN: 9781869195816
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment