Madri Victor resenseer Die kamer langsaan deur Annemari Coetser
“Dis minder ingrypend en permanent om te skryf as wat dit is om moord te pleeg. Op die lange duur is dit goedkoper ook.”
Die openingsin van Die kamer langsaan is, om die minste te sê, dramaties. Dit plaas onmiddellik die aandag op die eerstepersoonverteller, Donné. Want hierdie sin is immers ook die openingsin van haar eie poging tot ’n roman. En sy is ’n meisie vir wie verwerping “’n nuwe ervaring is”, ’n meisie wat van mans hou en nie ’n “muurblom” is nie. Sy is ’n “square peg in ’n round hole tussen die VLV-vroue” (6).
Boekbesonderhede
- Die kamer langsaan deur Annemari Coetser
EAN: 9780799355147
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment