Suné Kitshoff resenseer The Great Agony and Pure Laughter of the Gods deur Jamala Safari
Met The Great Agony gee Jamala Safari die kindersoldaat wat ons in koerantberigte en CNN-beelde leer ken het ’n naam en ’n stem.
Risto Mahuno is 15 jaar oud en woon in Bukavu in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK). Sy ouers stuur hom na Bugobe sodat die rebelle of die gevreesde Mai-Mai nie hul hande op hom kan lê nie.
Boekbesonderhede
- The Great Agony and Pure Laughter of the Gods deur Jamala Safari
EAN: 9781415201763
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment