Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

Gerda Taljaard en Louise Viljoen resenseer Die blou van onthou deur Marita van der Vyver

Die blou van onthouUitspraak: wortels

Daar’s mos dinge wat mens vergeet, selfs al wíl jy onthou, en dan’s daar dinge wat mens onthou, al wil jy vergeet …

“Azul” is die Portugees vir blou, die tradisionele kleur van “azulejos”, oftewel teëls, waarvan teëlkuns in Portugal gemaak word.

Marita van der Vyver het haar oor die loop van jare gevestig as een van die gewildste skrywers in Afrikaans, een wat verskillende genres met gemak en selfvertroue beheers.

Hierdie soort status verwerf ’n skrywer net wanneer sy ’n goeie storie kan vertel, ’n fyn aanvoeling het vir die behoeftes van die leserspubliek en ’n bedrewe vakman is.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment