Marlene Malan resenseer Evita se Bossie Sikelela deur Evita Bezuidenhout
Tannie Evita is ’n vrou wat al wyd gereis het – nasionaal en internasionaal. So gewoond het sy aan ’n verskeidenheid uitheemse, inheemse en ou bekende smake geword dat sy trots is op die status wat sy as Suid-Afrika se voorste “lekkerbek” verwerf het.
Die land se bekendste tannie sê die sukses van haar eerste boek, Evita se kossie sikelela, het haar na die onvermydelike volgende stap gedwing: Om te fokus op dit wat sy die beste doen – kook “vir versoening”.
Boekbesonderhede
- Evita se Bossie Sikelela deur Evita Bezuidenhout
EAN: 9781415201541
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment