Resensies van die digbundels Soom en Vaarwel, my effens bevlekte held
In hierdie internet-gedrewe tye dreig elke oorspronklike uitspraak van ons om deur trending vanmiddag se cliché te word.
Behalwe wanneer dit gedronge, gekompliseerde poësie is, sou mens kon postuleer. Die onmiddellike teenargument sou wees dat daar letterlik miljoene gedigte deur honderdduisende digters op enige tydstip op die internet is.
Boekbesonderhede
- Soom deur Hennie van Coller
EAN: 9781920424459
Spoor die boek met BOOK Finder op!
- Vaarwel, my effens bevlekte held deur Johann de Lange
Boek se tuisblad
EAN: 9780798156301
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!















Please register or log in to comment