Chris Jones resenseer Seks: Nou wat is die eintlike storie deur Nicki Spies
In hierdie baie waardevolle boek deel Nicki Spies haar jare lange nadenke oor seksualiteit met die leser. Sy is ’n ervare narratiewe terapeut en genderspesialis wat glo mense verstaan hul lewe en maak sin van hul ervarings deur hul verskillende stories.
Al is die boek gegrond op navorsing wat sy tydens haar meesters- en doktorale studie aan Unisa gedoen het, is dit baie toeganklik en informeel geskryf.
Boekbesonderhede
- Seks: Nou wat is die eintlike storie deur Nicki Spies
EAN: 9781920518189
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
Please register or log in to comment