Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@TheFolioPrize 2015 Longlist Revealed, Including Damon Galgut, Yvonne Adhiambo Owuor and @dinawmengestu: bit.ly/13aY1hM

Bekendstelling van Malene Breytenbach se Eenoogkoning by Koopmanskloof-wynkelder

EenoogkoningNaledi Uitgewers en Sybil Smit nooi u en u metgesel hartlik uit na ’n gesellige aand by Koopmanskloof-wynkelder.

Malene Breytenbach, skrywer van Eenoogkoning, en dr Dawie van Velden sal gesels oor haar roman wat geïnspireer is deur sy vertelling oor die kasteel Duwisib in Namibië.

Toegang beloop R60 per persoon en sluit versnaperinge (olywe, sop, broodjies, patee, kaas, konfyt en nagereg), sowel as koffie en wyn in.

Sien jou daar!

Besonderhede

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment