Fransjohan Pretorius resenseer Among the Boers in Peace and War deur Ingvald Schroder-Nielsen
Ek het nuus vir beswaardes wat reken dat die herdenking van die Anglo-Boereoorlog (ABO) deur die talle publikasies darem nou deksels vervelig word: Belangstelling in die oorlog is lewendig en gesond.
En hier is nog ’n kostelike verhaal: die herinneringe van Ingvald Schrøder-Nielsen, ’n Noorse vrywilliger by genl. Koos de la Rey se Wes-Transvaalse kommando’s in die guerrillafase en later ’n krygsgevangene op die Bermuda-eilande.
Boekbesonderhede
- Among the Boers in Peace and War deur Ingvald Schrøder-Nielsen, geredigeer deur Ione Rudner en Bill Nasson
EAN: 9780620528023
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment