Johann Marais resenseer Die beste verhale van Eugene N Marais vir Boeke24
Die oorgrote meerderheid van Marais se verhale het gedurende sy lewe die eerste keer in publikasies soos Die Boerevrou, Die Huisgenoot en Ons/Die Vaderland verskyn.
Die publikasie van sy verhale in die media was grootliks om den brode, maar het aan hom ’n wye leserspubliek besorg.
Book Details
- Die beste verhale van Eugene N Marais deur Eugene N Marais
EAN: 9780798159173
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment