Marlies Taljard resenseer In die afwesigheid van sin deur Susan Smith
Vir my is een van die essensiële kenmerke van poësielees die ervaring van die leser dat mens telkens jouself raakloop, in jouself vasloop as’t ware, skielik voor ’n spieël te staan kom – om Ezra Pound se woorde te gebruik wanneer hy oor Hardy skryf: “No man can read Hardy’s poems collected but that his own life, and forgotten moments of it, will come back to him, in a flash here and an hour there. Have you a better test of true poetry?” Dié kriterium geld myns insiens beslis vir Susan Smith se debuutbundel, in die afwesigheid van sin.
Boekbesonderhede
- In die afwesigheid van sin deur Susan Smith
EAN: 9781869198077
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment