André Wessels resenseer Die laaste Afrikanerleiers deur Hermann Giliomee
Hermann Giliomee kan as een van die mees vooraanstaande Suid-Afrikaanse historici nog beskou word, en wanneer hy ’n nuwe publikasie die lig laat sien, móét ’n mens daarvan kennis neem.
Wees egter ook gewaarsku: Giliomee was nog nooit polities korrek nie en hy praat dus nie die heersende opvattings na nie. Trouens, hy daag dit (en die leser) uit.
Boekbesonderhede
- Die laaste Afrikanerleiers: ’n Opperste toets van mag deur Hermann Giliomee
EAN: 9780624052555
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment