Lucie Möller resenseer Johann Lodewyk Marais se jongste digbundel, In die bloute
Die teks van Johann Lodewyk Marais se nuwe bundel In die bloute word sinvol saamgebind met ’n skildery deur Lynnette ten Krooden op die voorblad van ’n dolfyn of blouwalvis, en op die agtergrond ’n paar verdwynende stertvinne in die golwe. Daar word al op sensoriese vlak ’n belewenis geskep van hierdie ‘bloute’, en wel met ’n gevoel van afwagting.
Boekbesonderhede
- In die bloute deur Johann Lodewyk Marais
EAN: 9780987039712
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment