Estelle Kruger resenseer Tot siens, Koning Arthur deur Annelie Ferreira
Dis nie moeilik om agter te kom hoekom hierdie verfrissende jeugnovelle die goue prys in Sanlam se kompetisie vir Jeuglektuur in 2011 gewen het nie. Sommer met die intrapslag, as die hoofkarakter op die eerste bladsy sê: “Wat min mense van my weet …”, besef die leser dat Sylvia van der Merwe (ook Guinevere genoem) ’n gewone meisie is, maar beslis nie alledaags en vervelig nie.
Boekbesonderhede
- Tot siens, Koning Arthur deur Annelie Ferreira
EAN: 9780624056225
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment