Louise Viljoen resenseer Katalekte deur Breyten Breytenbach
Sedert sy debuut in 1964 het Breyten Breytenbach ’n omvangryke, komplekse en – vir die ernstige leser – onmisbare oeuvre in Afrikaans tot stand gebring.
Pas het daar nog ’n nuwe digbundel (sy 20ste) verskyn met die titel Katalekte, wat ’n drieluik vorm saam met sy vorige twee bundels, Die windvanger (2007) en Die beginsel van stof (2011).
Boekbesonderhede
- Katalekte: artefakte vir die stadige gebruike van doodgaan deur Breyten Breytenbach
EAN: 9780798157926
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment