Skrywers lug hul mening oor lys van 100 gewildste Afrikaanse gedigte
Danie Marias het tien digters en skrywers om hul menings gevra oor die lys van 100 gewildste Afrikaanse gedigte wat onlangs deur Leserskring, RSG en By saamgestel is, met die oog op ’n bloemlesing en CD wat volgende jaar vrygestel sal word. Dié gedigte is deur Jan Alleman gekies en daar is meer as 1300 gedigte benoem voordat die gewildste honderd aangewys is.
In die volgende artikel bespreek Louis Esterhuizen, Melt Myburgh, Daniel Hugo, Antjie Krog, Nicol Stassen, Joan Hambidge, Charl-Pierre Naude, Bibi Slippers, Ronel de Goede en Heilna du Plooy die voor- en nadele van só ‘n versameling, hul gunstelinge op die lys en watter gedigte ook ingesluit moes word:
By, Leserskring en RSG het Jan Alleman verlede jaar genooi om hul gunsteling- Afrikaanse gedigte te benoem. Poësie-liefhebbers het ses maande van Oktober 2011 tot Maart 2012 gehad om hul lysies te stuur en so vir die eerste keer in Afrikaans deel te neem aan die samestelling van ’n bloemlesing – Die gewildste Afrikaanse gedigte, waarin die tophonderd van die meer as 1 300 benoemde gedigte opgeneem is.
Boekbesonderhede
- In die landskap ingelyf deur Heilna du Plooy
Boek se tuisblad
EAN: 9781869190040
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Oewerbestaan deur Melt Myburgh
EAN: 9781869193690
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
e-Boek opsies – Laai nou af!
-
e-Boek: Oewerbestaan deur Melt Myburgh

e-Boek tipe: PDF
EAN: 9781869196462
Laai hierdie e-boek nou af by LittleWhiteBakkie.com
- Lot se vrou deur Joan Hambidge
EAN: 9780798156875
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Amper elders deur Louis Esterhuizen
EAN: 9781869196905
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
e-Boek opsies – Laai nou af!
-
e-Boek: Amper elders deur Louis Esterhuizen

e-Boek tipe: PDF
EAN: 9781869198671
Laai hierdie e-boek nou af by LittleWhiteBakkie.com
- Mankepank en ander verse deur Antjie Krog, illustrasies deur Diek Grobler
Boek se tuisblad
EAN: 9780624052562
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Hanekraai deur Daniel Hugo
Boek se tuisblad
EAN: 9781869197636
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
e-Boek opsies – Laai nou af!
-
e-Boek: Hanekraai deur Daniel Hugo

e-Boek tipe: PDF
EAN: 9781869198169
Laai hierdie e-boek nou af by LittleWhiteBakkie.com
- Nuwe stories saamgestel deur Jeanette Ferreira en Suzette Kotze-Myburgh
EAN: 9780798156448
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- Afrikaners in Angola 1928-1975 deur Nicol Stassen
Boek se tuisblad
EAN: 9781869193409
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
e-Boek opsies – Laai nou af!
-
e-Boek: Afrikaners in Angola 1928-1975 deur Nicol Stassen

e-Boek tipe: PDF
EAN: 9781869194918
Laai hierdie e-boek nou af by LittleWhiteBakkie.com
- Nuwe Stemme 4 saamgestel deur Danie Marais en Ronel de Goede
Boek se tuisblad
EAN: 9780624048732
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!
- In die geheim van die dag deur Charl-Pierre Naude
EAN: 9781869190866
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





















Please register or log in to comment