Ampie Coetzee resenseer Teen die lig deur Hennie Aucamp
Hennie Aucamp is veral bekend vir sy kortverhale. Dit is sy hoofgenre. Hy het egter ook sketse, essays en lirieke vir kabaret geskryf. Aanvanklik is hy nie as digter gereken nie. Miskien was hy self daarvoor verantwoordelik. In sy 1977-bundel, Die lewe is ’n grenshotel, noem hy sy verse “ryme vir pop en kabaret”. In 1999 versamel Daniel Hugo ‘n keur uit Aucamp se “Liedtekste” onder die titel Lyflied. In die “nawoord” daarvan kla hy dat dit bloemlesers te lank gevat het om kennnis van hom te neem.
Boekbesonderhede
- Teen die lig deur Hennie Aucamp
EAN: 9781869197643
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment