JB Roux resenseer Die vloek deur Johan Kruger
Riana Scheepers beskryf dié boek op die omslag as “groots, ambisieus, geskakeerd en aangrypend”. Die gegewe in Die vloek is inderdaad ambisieus en geïnspireerd, die soort verhaal wat hom by ’n skrywer “aanmeld” (om weer die voorblad-aanbeveling aan te haal).
Boekbesonderhede
- Die vloek deur Johan Kruger
EAN: 9780799358278
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!




Uitspraak: ámper ’n wortel







Please register or log in to comment