Sandra Troskie resenseer Die einde van die wereld en hoe om dit te oorleef deur Johannes de Villiers
Kort voor die verskyning van Johannes Bertus de Villiers se Die einde van die wêreld en hoe om dit te oorleef, staan ek een volmaan-aand en kyk hoe die maan oor Stellenbosch-berg opkom. Eers net die silwerige skynsel agter die spitse, dan die blink bel wat effens bibber voor dit van die berg losskeur om in die rigting van die Weste te dryf.
Boekbesonderhede
- Die einde van die wereld en hoe om dit te oorleef deur Johannes Bertus de Villiers
EAN: 9780624055914
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment