Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

Alert! The programme for this year’s @OpenBookFest has been revealed! Click here to see it: fb.me/3EVHbDBFa

Wilken Calitz resenseer As die Bokke nie wil cuddle nie deur Marnus Hattingh

As die Bokke nie wil cuddle nieUitspraak: wortel

Aan die een ent van die verhoudingstou staan die ware man. Hy het sy manlikheid, sy geskiedenis en waardes, alleentyd, tyd met die manne, oujongkêrel-geit om te beskerm. Aan die ander kant staan ’n dame. Laat gee hy te veel skiet, beland hy dalk gesig in die modder voor haar voete. Trek hy te skielik aan die tou, skrik hy haar dalk af en die voshaarnooi verdwyn teen die horison sonder ’n kus of ’n vredewuif. Weg. Vir ewig.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment