Derick van der Walt resenseer Leeus met letsels deur Fanie Viljoen
Die Afrikaanse jeugboek lê nou al vir ’n dekade of wat op ’n ongemaklike plekkie. Dit wil-wil die kinderskoene ontgroei en iets van groter literêre waarde word, maar hekwagters wat besluit oor wat geskikte leesstof vir tieners is, vra nog dikwels vir daai fraaie boek waaroor ’n mens die kop goedig skuins draai en glimlag.
Boekbesonderhede
- Leeus met letsels deur Fanie Viljoen
EAN: 9780798157001
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment