Herman Lategan resenseer Kuier in ’n Plaaskombuis deur Nico Moolman
Nico Moolman het as ’n knaap in die Hoëveld se wêreld grootgeword. Bekyk jy die foto van hom voor in sy boek sien jy ’n man met stories gebou uit stof en aarde.
Hy het ’n grys, Ou Testament-baard, groot plaashande, ’n gemoedelike mens. Sommer vroeg weet jy al hier kom iets sjarmants, sonder fieterjasies, met ’n repie patos.
Boekbesonderhede
- Kuier in ’n Plaaskombuis deur Nico Moolman
EAN: 978098698982
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment