Ilse Salzwedel resenseer Nemesis deur Riana Mouton
Toe ek in 2008 gevra is om iets te skryf oor Reuk van die dood, ’n onbekende skrywer se debuut, sou ek nooit kon raai watter opwindende leeservaring op my wag nie.
Dié whodunnit het my enduit geboei en speurder Junior Scheepers was ’n geloofwaardige held met ’n spul persoonlike probleme.
Boekbesonderhede
- Nemesis deur Riana Mouton
EAN: 9780799358445
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment