Books LIVE Community Sign up

Login to BooksLIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Books LIVE

BooksLIVESA

.@ShortStoryAFR has announced the longlist of 18 stories that will appear in Terra Incognita! fb.me/2rLudIJ8a

Jaco Botha resenseer Werfsonde deur Kleinboer

WerfsondeUitspraak: wortel

Op sy beste, vreemd soos Breyten Breytenbach, maar op sy eie manier. In dieselfde asem totaal on-Afrikaans en pragtig-mooi Afrikaans. Iemand wat met alle opregtheid die taal meer maak, dit is hoe ek voel oor Kleinboer se nuutste roman, Werfsonde.

Boekbesonderhede

 

Please register or log in to comment