Leon de Kock resenseer JM Coetzee: ‘n Geskryfde lewe deur JC Kannemeyer
Hierdie massiewe stuk biografiese werk, deur ’n grootse, afgestorwe biograaf, staan in die teken van die monumentale: die monumentale skrywer oor wie ’n biografie geskryf móét word; die monumentale artistieke oeuvre; die vatbaarheid binne literêre kultuur al dan nie vir monumentalitieit; die kunswerk met monumentale status as ’n “classic”; trouens, die hele kulturele model van die skrywer-figuur as ’n monumentale fakkeldraer, ’n uitsonderlike enkeling-kunstenaar wat as geniaal geag word, en aan wie ’n lisensie as ’t ware deur die gemeenskap gegee word om as artistieke padvinder op te tree in die soeke na grotere waarhede te midde van kulturele warboel, sinlose konsumerisme, politieke verdraaiing en historiese rampe soos apartheid.
Boekbesonderhede
- JM Coetzee: ’n Geskryfde lewe deur JC Kannemeyer
EAN: 9781868424962
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment