Gerrit Rautenbach resenseer ’n Kwartmiljoen Mauserpatrone deur Doc Immelman
Ek was heel waarskynlik nie veel ouer as tien jaar nie toe ek avontuurboeke ontdek het. Karl Kielblok, Cor Dirks, PJ Schoeman …
En Doc Immelman.
Doc is die man wat homself met behulp van selfstudie deur matriek gekry het en daarna gekwalifiseer het as telegrafis en lateraan as gevolg van swak longe uit die nat Kaap moes wegtrek na ’n droër landstreek en uiteindelik in die destydse Suidwes-Afrika geëindig het.
Boekbesonderhede
- ’n Kwartmiljoen Mauserpatrone deur Doc Immelman
EAN: 9781869198367
Spoor hierdie boek met BOOK Finder op!





Uitspraak: wortel







Please register or log in to comment